Family unrecorded

Oblietjie

‘n Oblietjie is ‘n klein, dun, ronde wafel opgerol tot ‘n horinkie. Die bestanddele is meelblom, sout, eiers, bruinsuiker, speserye (veral kaneel), nartjieskil, botter en witwyn (soms brandewyn).

No licensed photograph yet
Four in five rooms open without one. Add a photograph with a declared licence and your credit sits under it, permanently.
Archival typographic plate · seeded for Oblietjie+ Add licensed photo →
Understand in 30 Seconds · In Plain Words

Quick guide to Oblietjie

Sourced or Silent · CC BY-SA 4.0

‘n Oblietjie is ‘n klein, dun, ronde wafel opgerol tot ‘n horinkie.

01 · What it is
Living Tradition

Documented cultural tradition on record; family classification awaits an editor.

02 · Where & name
Geography awaiting source

Add a cited source naming the region or community that carries it.

03 · How it is doing
□□□□ (Not yet assessed)

Documented in open cultural records, but no cited field assessment of its current vitality has been added here yet.

04 · Proof & reuse
2 cited sources

Every claim links to a public record below. Free to quote, teach, and share under CC BY-SA 4.0.

Chapter Takeaways
Eksterne skakelsThe text above is adapted from the Wikipedia article “Oblietjie”, available under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 4.0 licence.
Common Questions Answered on Record
What is Oblietjie in plain words?

‘n Oblietjie is ‘n klein, dun, ronde wafel opgerol tot ‘n horinkie.

Where is Oblietjie practised or documented?

No verified geographic place has been linked on record yet — editors can add a cited place from the edit page.

What is the current condition of Oblietjie today?

□□□□ (Not yet assessed): Documented in open cultural records, but no cited field assessment of its current vitality has been added here yet.

How do I cite or share this Oblietjie entry?

Cite as: "Oblietjie." folkroom, https://folkroom.org/art-forms/oblietjie, text CC BY-SA, with attribution.

Share or cite this roomNo tracking · CC BY-SA 4.0
WhatsAppXLinkedInRedditFacebook

The tradition & historical record

2 min read · 2 sources

‘n Oblietjie is ‘n klein, dun, ronde wafel opgerol tot ‘n horinkie. Die bestanddele is meelblom, sout, eiers, bruinsuiker, speserye (veral kaneel), nartjieskil, botter en witwyn (soms brandewyn). Oblietjies het naasteby dieselfde bestanddele en smaak as outydse soetkoekies. Omdat dit met ‘n spesiale langsteel-toeklappannetjie met aantreklike patroontjies, bekend as die oblietjieyster, gebak is, het die dun koekie soms ‘n mooi patroon verkry. Nadat die deegballetjie, wat omtrent so groot soos ‘n okkerneut is, in die oblietjiepan – wat moontlik uit Swede ingevoer is – oor die kole gebak is, is dit op ‘n behendige wyse deur die kok in die vorm van ‘n horinkie of trompetjie gedraai. Alhoewel oblietjies van Franse oorsprong is, was dit reeds aan die Kaap bekend voor die koms van die Hugenote. 'n Resep daarvoor het in 1668 in De verstandige kock verskyn. Die 17de eeuse Hollandse onthaalgebruike het hul stempel op die Kaapse kookkuns gelaat. Dus as daar kuiermense was, is die oblietjies met geklitste room en heuning tydens teetyd bedien. Die naam oblietjie stam uit die Middeleeue. Die woord kom van die Rooms-Katolieke kerk se gebuik van die Latynse woorde “hostia oblata” vir hul Nagmaalsbrood. Dit wil voorkom asof oblietjies tot aan die begin van die twintigste eeu ‘n bekende en gewilde lekkerny kon wees. In die 1908-weergawe van haar boek Di Suid Afrikaanse kook-, koek- en resepte Boek, gee die skrywer mejuffrou E.J. Dykman, drie resepte vir ‘oblitjiis’. 1

Bronne

Claasens, H.W. (2006). Die geskiedenis van Boerekos 1652 - 1806. Pretoria: Pretoria Boekhuis. ISBN 1 86919 106 4. Coetzee, Renata (1977). Spys en drank. Kaapstad: Struik Uitgewers. ISBN 0 86977 082 0 Dykman, E.J. (1908). Di Suid Afrikaanse kook-, koek- en resepte boek. Paarl: Paarl Drukpers. 1

Eksterne skakels

resep op kookkuns.com 1

The text above is adapted from the Wikipedia article “Oblietjie”, available under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 4.0 licence. 1

Oblietjie is traditional South African food, according to the structured record cited below. This entry was generated automatically from that record and has not yet been reviewed by a person familiar with the tradition. 2

The source record links this tradition to 1 external register, which can be verified through the citation. 2

No recording linked yet — know one? Point at it →
Sources on Record
[1]Wikipedia: Oblietjie · encyclopedia
Sourced or Silent · Still Open

Questions awaiting a cited source

+ Answer with a source →
How many people perform it today?
When is it first attested, and by whom?
What does it look like? No licensed photograph yet.